Wie is Jesus?

‘n 5 Weke kleingroep reeks vir Naskoolse Jeug oor Jesus vanuit die Johannes Evangelie.

“Click” hier vir ‘n drukbare weergawe van elke week se tema:

Week 1 – 01 Wie is Jesus – Bly in die Woord en vind uit

Week 2 – 02 Wie is Jesus – Die Lig vir die wêreld

Week 3 – 03 Wie is Jesus – Die goeie herder

Week 4 – 04 Wie is Jesus – Die weg, waarheid en lewe

Week 5 – 05 Wie is Jesus – Die ware wingerdstok

Geskryf deur Christi Thirion