Huis geloof speletjies

Tydens die SAAM! gesprek oor intergenerasie bediening het ons ‘n speletjie gespeel wat ouers saam met kinders kan gebruik vir huisgeloof of wat jeugwerkers/predikante kan gebruik vir kategese.

Laai die bordspel, dobbelsteun en instruksies hier af: