Geloof, hoop en liefde by kerk, huis en wêreld

Hierdie artikel van Dieter de Bruin help ons om na te dink oor hoe geloofsvorming plaasvind en hoe dit die volle leefwêreld van gesinne behoort te integreer. Geloof word versterk deur doo pen die verkondiging van die word. Hoop word versterk deur gebed. Liefde word weer gevorm deur nagmaal en saam eet. Maar die 3 dinge is nie net beperk tot die ruimte van die erediens nie.

Kry die artikel Hier