Podcasts vir die Pad

As jy baie tyd op die pad spandeer en iets verrykend soek om na te luister, oorweeg die volgende Podcasts:

  • The Bible Project: thebibleproject.com (sien Lys van Internethulpbronne-bladsy) se Podcast.
  • Exploring My Strange Bible: The Bible Project se Tim Mackie se Podcast.
  • The RobCast: Teoloog Rob Bell se
  • Renovaré Podcast: renovare.org se Podcast met Nathan Foster wat dieper nadink saam met ander mense oor geestelike dissiplines.
  • Emotionally Healthy Leadership: Pete Scazzero van emotionallyhealthy.com, praat oor verskeie belangrike aspekte van emosioneel gesonde leiers.
  • TED Radio Hour: Elke Radio Hour word saamgestel uit verskeie TED talks wat dan almal saampraat oor een spesifieke tema, o.a. “Turning Kids into Grown-Ups”, “Trust and Consequences”, “The Consequences of Racism”, “Decoding Our Emotions”.
  • NPR Hidden Brain: Interessante feite vanuit ‘n sosiologiese perspektief oor hoe ons en die wêreld funksioneer.