Matriekfees

Aan die einde van elke jaar kom matrieks van regoor die land bymekaar vir ‘n week van son en see, kuier, ontspan, vriende maak en sommer net “chill” naby die natuur en naby God. Moenie hierdie ongelooflike ervaring misloop nie!

Die Matriekfees word aangebied in samewerking met #imagine se nasionale bestuur en die Jeugkantoor van Communitas.

Kostes is R1800. (Skryf in voor 30 September vir slegs R1500 en voor 30 Oktober vir R1650)

Kontak jeug@sun.ac.za om in te skryf.