124172615

Matriekfees 2019

Aan die einde van elke jaar kom matrieks van regoor die land bymekaar vir ‘n week van son en see, kuier, ontspan, vriende maak en sommer net “chill” naby die natuur en naby God. Moenie hierdie ongelooflike ervaring misloop nie!

Die Matriekfees word aangebied in samewerking met #imagine se nasionale bestuur en die Jeugkantoor van Communitas.

Kostes is R1800 (Skryf in voor 30 Junie vir slegs R1500, voor 30 September vir R1600 en voor 31 Oktober vir R1700).

Kontak jeug@sun.ac.za om in te skryf of kry die inskrywingsvorm hier: Noordhoek Matrixpedisie inskrywing