Waarna soek jongmense in hul leiers?

Die Barna Instituut* het navorsing gedoen wat aandui dat studente wat aan-die-brand Christene is, ‘n paar dinge in gemeen het. Die belangrikste faktor is dat hulle lewens almal geraak is deur 3-5 volwassenes wat ‘n lewende verhouding met Jesus het. Volwassenes (leiers) se invloed in jongmense se lewens is dus kardinaal in hulle besluit om … Continue reading Waarna soek jongmense in hul leiers?