Kategese: Die rol van ‘n fasiliteerder

‘AWESOME’ gesprekke in ‘n japtrap!   Die verandering van Sondagskoolonderwyser na fasiliteerder in 5 stappe Jy het al gehoor dat die rol van die kategeet verander het. Toe jy grootgeword het, het die Sondagskooljuffrou of -meneer “klas” gegee deur die les aan te bied en dan vir die groep vrae te vra. Die regte antwoorde … Continue reading Kategese: Die rol van ‘n fasiliteerder